Edublox Holiday Fun 2023

Welcome to your December Holiday Fun Pack! Attached herewith, you will find links to a few fun exercises in English and Afrikaans. You are welcome to do them all, or choose the ones you’d like to do. There’s even a few for Mom and Dad!

Your Edublox Online Tutor login details will be send as a video instruction to Mom and Dad.

Have a wonderful holiday!

Welkom by jou Desember Vakansie Pret Pakkie! Hierby aangeheg is ‘n paar skakels met prettige Engelse en Afrikaanse oefeninge. Kies watter jy wil doen, of doen sommer almal. Daar is selfs ‘n paar vir Mamma en Pappa!

Jou Edublox Online Tutor login besonderhede sal as ‘n video vir Mamma en Pappa gestuur word.

Geniet dit en spandeer lekker tyd saam met jou familie!

AFRIKAANS

 

English

 

Should you have any questions or concerns, ask Mommy or Daddy to send me a WhatsApp.

As jy vrae het, of sukkel met iets, vra vir Mamma of Pappa om vir my ‘n WhatsApp te stuur.

 

Lots of Love! Baie Liefde!

Teacher / Juffrou