Author: Lize Roux

Seeponies deur Lize Roux

Seeponies deur Lize Roux

Seeponies by Lize Roux Series: Stalmaats #7 Published by Lapa Uitgewers on 1 April 2012 Genres: Middle Grade Pages: 72 Format: Paperback Source: VCS Goodreads Dit gaan die lekkerste vakansie ooit wees! Tien luilekker dae by die see … Sommer die eerste dag by Ankerpunt maak Anri en Megan ‘n ongelooflike ontdekking … Tussen die kranse bly ‘n trop geheimsinnige wilde ponies. Maar die ponies gaan nie meer lank daar wees nie – tensy iemand vinnig ‘n plan maak. Hierdie lesersindruk is geskryf deur Celize Lategan. Celize is ‘n pragtige, 9 jarige dogtertjie en ‘n krannige lesertjie in ons Graad 4 Afrikaanse klas. Hoe gelukkig is ons  nie by Victory Christian School om ‘n dubbel medium skool te wees waar Afrikaanse boeke gemaklik beskikbaar is en ons ons eie biblioteek kan hê nie. Van ons gunsteling boeke is die Stalmaats reeks deur Lize Roux. Ek en my maats kan net […]

Posted May 6, 2022
4 Comments