Tag: 2 Star Rating

Misverstand deur Marita van der Vyver

Titel: MisverstandSkrywer: Marita van der VyverUitgewer: Penguin Random House SAPublikasie datum: Maart 2017Bladsye: 270 (sagteband)My gradering: 2 SterreBeveel aan vir lesers van: Marita van der Vyver (dis nie ‘n genre nie, ek weet, maar dit is ‘n onmisbare stem). As jy worstel met die vraag, Wroeg jy met jou middelmatigheid? Kort opsomming: Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien sal sy verdrinking sy boekverkope bietjie opstoot, dink ’n swartgallige Willem.Tot sy skaamte is dit die erotika wat hy onder ’n skuilnaam skryf wat hom na Frankryk gebring het. Terug na die stad waar een van sy drie eksvroue saam met sy oudste seun woon, ’n jong man wat sy pa skaars ken.Vir Willem is Parys nie juis die stad van liefde nie, maar dit is hier waar hy vir Jackie ontmoet, ’n jong Suid-Afrikaner wat as au pair werk. Dit is ook sy wat saam met hom is dié Vrydagaand die dertiende toe terreur in Parys losbars.Misverstand is die dertiende roman van een van Suid-Afrika se gewildste skrywers. ’n Roman oor die ontnugtering van die middeljare, die lewe se onweerswolke wat dikwels dreig, en oor bande tussen […]

Posted May 11, 2017
1 Comment

Jane Steele – Reader, I didn't care for it much

Jane Steele by Lyndsay FayeMy rating: 2 of 5 stars This book is a very good example of a bad habit. The habit of assumption. One assumes that a book is going to be great for oh so many reasons: 1.Everyone is raving mad about it (Sometimes Everyone is just raving mad)2. That blurb. I mean really. Of course Everyone is going to go raving mad about it. What’s NOT to like about – “A Gothic retelling of Jane Eyre. Like the heroine of the novel she adores, Jane Steele suffers cruelly at the hands of her aunt and schoolmaster. And like Jane Eyre, they call her wicked – but in her case, she fears the accusation is true. When she flees, she leaves behind the corpses of her tormentors. A fugitive navigating London’s underbelly, Jane rights wrongs on behalf of the have-nots whilst avoiding the noose. Until an advertisement catches her eye. Her aunt has died and the new master at Highgate House, Mr Thornfield, seeks a governess. Anxious to know if she is Highgate’s true heir, Jane takes the position and is soon caught up in the household’s strange spell. When she falls in love with the mysterious […]

Posted April 12, 2017
6 Comments